Search
Zamar    Con Grazia    Neil Büchner    Pastor Philly And Friends    Nedine Blom    Retief Burger    Wian Vos    Helena Smith    Louis Britz    The Metanoya Rockonfusion    Daypoem    Singletrack    Hanli Slabbert    Cornél Driesen    Franna Benade    Peter Mabula    David Dee    FOURTEEN40    Vertikaal    Kriss Tel    Wanda Bam    Jean Marais    Soweto String Quartet    Scintillate    Pascaline Mabushe    Ella    Mahendere Brothers   
Other Information :
Shop Login
Browse artists
0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Ella
Sy het op vierjarige ouderdom ‘n prys by die plaaslike
basaar gewen en toe die beoordelaar vra of sy iets wil sê
het sy gevra of sy ‘n liedjie mag sing. Vandag sing sy
steeds!
Ella weet van sprokies wat waar word. Die vrystelling van haar
debuutalbum: Foto van my Sprokie. Dié pragproduksie deur
Louis Brittz Produksies en verspreiding deur Merchant Music
het op ‘n wonderbaarlike wyse deur ‘n borgskap van Anton Smith Attorneys ontstaan.
Dit is op dié CD waar Ella die geleentheid kry om haar passie asook opleiding in ligte musiek uit
te leef en toe te pas. 12 liedjies op die album het uit haar pen gevloei en met haar heuningryk
stem beloof die snitte en gehalte van die CD om nie teleur stel nie.
Ella het al vir verskeie kunstenaars agtergrond musiek gedoen en ook tydens studio opnames
sessie-werk gedoen. Sy het onlangs by die Performer-teater in Pretoria opgetree waar 250
kaartjies uitverkoop is en die aand ‘n reuse sukses was. Slegs 3 weke later is dié CD tydens ‘n
vertoning in die Centurion-teater opgeneem.
Ella het al oorsee in lande soos die Verenigde Koninkryk en België getoer, en tree dikwels by
korporatiewe funksies en plaaslike feeste op.

Die bedryf sê die volgende van haar musiek:
“Sy is Koos du Plessis in vroulike vorm en ons gaan nog baie van Ella hoor” – Derrich Gardner
(DKNT aanbieder en Radio omroeper)
Bookings:
Stian
082 569 7799
Artist Links:
MP3 Website
Listen to Artist Sample:
Artist Products:
Loftus vir Jesus, die Lof en Aanbidding
R 80.00
Foto van my sprokie
R 80.00
By die kruis
R 80.00
Not a member? Click to Register!
Featured Products
Jean Marais - Saam met engele
Price: R 80.00
 
KrissTel - Opstaan
Price: R 80.00
 
Turn to God CD
Price: R 25.00
 
Join LOF-Vennote Nou!
>> Kliek hier om te registreer
Existing users can activate membership by logging in
 
terms and conditions | © Merchant Music 2009 | find our prodcts at the following stores | web design by c-Roach designs