Search
Vertikaal    Scintillate    FOURTEEN40    Jean Marais    Kriss Tel    Singletrack    Peter Mabula    Nedine Blom    Mahendere Brothers    The Metanoya Rockonfusion    Franna Benade    Pascaline Mabushe    Cornél Driesen    David Dee    Louis Britz    Neil Büchner    Wian Vos    Wanda Bam    Hanli Slabbert    Ella    Zamar    Con Grazia    Retief Burger    Soweto String Quartet    Helena Smith    Daypoem    Pastor Philly And Friends   
Other Information :
Shop Login
Browse artists
0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Wanda Bam

Wanda is van jongs af betrokke by musiek en wen reeds op 7-jarige ouderdom ’n landswye talentkompetisie. Sy haal die semi-finale rondtes in Debuut en Crescendo, en tree verskeie kere in die Staatsteater op saam met Jannie du Toit, Laurika Rauch en Christa Steyn. Na haar eerste CD getiteld, ‘U laat my leef’, vrygestel is, onderneem sy verskeie toere saam met Manuel Escorcio, Oscar Ehrensperger, Jan de Wet en Piet Smit, asook die internasionale kunstenaars Don Francisco en Steve Green.
Sy ontvang twee ATKV Liertoekennings in 1996 en 2000, en word in 2000 deur die CBSA aangewys as beste gospel sangeres. In dieselfde jaar is sy ook ’n finalis by die SAMA toekennings in Sun City.

In 2004 begin Wanda om die HEELvrou seminare saam met Louise Fourie aan te bied. Tans is sy ’n gewilde spreker, gaskunstenaar en radio- en TV-aanbieder, onder andere op die dames joernaalprogram, ‘In die spieël’ op Radio Kansel, ‘Kyk Nuut’ op Rhema TV, ‘Hosanna’ op SABC2, en ‘In Pas’ op KykNet. Wanda is ook een van die aanbiddingsleiers by NG Gemeente Moreleta in Pretoria
Bookings:
Karlien Theunissen
083-226-7205
Artist Links:
Artist Website
Facebook
MP3 Website
I Tickets
Listen to Artist Sample:
Artist Products:
Ester '09 - CD & DVD van lewendige worship tydens die Ester Konferensie 2009
R 100.00
By die kruis
R 80.00
Beloofde Land
R 80.00
Aan U alleen
R 80.00
Not a member? Click to Register!
Featured Products
Turn to God CD
Price: R 25.00
 
Jean Marais - Saam met engele
Price: R 80.00
 
KrissTel - Opstaan
Price: R 80.00
 
Join LOF-Vennote Nou!
>> Kliek hier om te registreer
Existing users can activate membership by logging in
 
terms and conditions | © Merchant Music 2009 | find our prodcts at the following stores | web design by c-Roach designs