Search
Live Worship Music
Shop Login
Jean Marais - Saam met engele      
Price: R 80.00
 

Hy is God!! Elke noot, elke woord, en alle beplanning wat in hierdie produk ingegaan het was net vir een rede: Om te proklameer dat Hy die Naam bo elke naam is, die Skepper, die Here, en ook die een wat ons so ontsaglik liefhet dat Hy ons intiem wil ken en sy familie noem. My vertroue is dat elke persoon wat na die songs luister 'n belewenis van Sy liefde en Sy grootheid sal kry en dat dit jou sal lanseer in 'n nuwe openbaring van ons God en sy plan vir jou!!

Product Artist
Jean Marais
Geseende van God DVD      
Price: R 120.00
 

Lewendige opname in die Staats Teater

Product Artist
Wian Vos
Geseende van God CD      
Price: R 100.00
 

Lewendige opname in die Staats Teater

Product Artist
Wian Vos
Luidkeels Oorgegee CD (2009)      
Price: R 100.00
 

Retief Burger, lewendige opname van Luidkeels Oorgegee.

Product Artist
Retief Burger
Luidkeels Oorgegee DVD (2009)      
Price: R 120.00
 

Retief Burger, lewendige opname van Luidkeels Oorgegee.

Product Artist
Retief Burger
Danië'l09 - Ons Koning kom!      
Price: R 100.00
 

CD & DVD van lewendige Worship tydens die Daniël Konferensie 2009.

Product Artist
Louis Britz
Ester '09 - CD & DVD van lewendige worship tydens die Ester Konferensie 2009      
Price: R 100.00
 

Die Ester-lofprysing soos tydens die Ester konferensie beleef, word op CD en DVD vasgelê en deur Louis Brittz in die ateljee gemeng.  U kan dit as 'n afsonderlike produk aankoop om by die huis te kyk/luister, by u omgeegroep te gebruik en in die motor na te luister.  Aanbiddingsleiers op hierdie album is Wanda Bam, Liza Liversage & Louis Brittz

Product Artist
Louis Britz
Wanda Bam
Luidkeels      
Price: R 80.00
 

Retief Burger

Product Artist
Retief Burger
Loftus vir Jesus, die Lof en Aanbidding      
Price: R 80.00
 

Lewendige CD opname met Louiz Brittz, Retief Burger, Ella de Wit & Juanita du Plessis.

Product Artist
Louis Britz
Retief Burger
Ella
Lewendig      
Price: R 80.00
 

'n Lewendige opname met Cornel Driessen.

Product Artist
Cornél Driesen
Loftus for Jesus DVD      
Price: R 100.00
 

A powerful revival message by Angus Buchan with worship led by Louis Brittz and Retief Burger.

Product Artist
Louis Britz
Retief Burger
Duisende Daniëls Aanbid (CD & DVD)      
Price: R 90.00
 
Met Louis Brittz en Cornel Driessen
Product Artist
Louis Britz
Cornél Driesen
Luidkeels hersien DVD      
Price: R 100.00
 
Retief Burger
Product Artist
Retief Burger
Luidkeels Hersien      
Price: R 80.00
 

Retief Burger

Product Artist
Retief Burger
Not a member? Click to Register!
Featured Products
KrissTel - Opstaan
Price: R 80.00
 
Turn to God CD
Price: R 25.00
 
Jean Marais - Saam met engele
Price: R 80.00
 
Join LOF-Vennote Nou!
>> Kliek hier om te registreer
Existing users can activate membership by logging in
 
terms and conditions | © Merchant Music 2009 | find our prodcts at the following stores | web design by c-Roach designs