Search
Resources / Teachings
Shop Login
Hoe om Lof en Aanbidding te lei      
Price: R 1,558.00
 

'n Reeks van 8 DVD's angebied deur Louis Brittz wat handel oor hoe om effektief Lof en Aanbidding in die gemeente te lei...

EXPLYN - Die Bang/The Fear DVD      
Price: R 60.00
 

Was jy al ooit so BANG dat jy allerhande beloftes aan God gemaak het, as Hy jou net dié keer sou beskerm of uithelp?  Daar's 'n snaakse geloofselement gekoppel aan oomblikke van vrees - of dit nou jou eerste bungee jump is, of 'n groot werksonderhoud, of om alleen in die aand te ry.  In sulke tye is ons intens bewus van ons heloefte aan hulp van iemand groter as onsself!  Hoe kom ons oor ons diepste vrese?  Hoe vertrou ons dat God by ons is?  Gaan ons vir altyd slawe wees van Die Bang?

EXPLYN - Die Kyk/The Look DVD      
Price: R 60.00
 

Het jy al ooit gewonder hoe kry Hollywood-sterre dit reg om altyd so perfek op ons TV skerms te lyk?  Nié 'n puisie of vlek nie.  Lyk hulle rêrig so?  Tydskrifte, movies, billboards, vriende en gym (of nie!). Speel alles 'n rol wanneer ons na onsself in die spieël kyk?  Hoekom is dit so?  Hoe kyk God na ons?  "Is there more to us than meets the eye?" As God na jou kyk - het jy The Look?

EXPLYN - Die Sleg/The Bad DVD      
Price: R 60.00
 

Hoeveel beheer het ons oor die kaarte wat die lewe ons deel?  En wie deel die kaarte uit?  Hoeveel skuld het ons dalk aan die hand wat ons gedeel word?  Slegte en onverwagte dinge gebeur met almal van ons:  meeste van ons het al 'n geliefde aan die dood afgestaan, of 'n ander seer, traumatiese ervaring beleef.  Wat sê dit oor God, en hoe reageer ons op Die Sleg?  Is die hele lewe 'n lotery?  Is ons oorgegee aan die noodlot?

EXPLYN - Die Roep/The Call DVD      
Price: R 60.00
 

Volgens statistiek is minder as 40% van mense tevrede in hulle beroep.  Die persentasie wat vervuld is, is nog kleiner.  Hoeveel matrieks gaan doen iets wat hulle passion is na skool?  Wat dan van ons ROEPing... is daar so iets?  Hoe ver is ons bereid om te gaan om 'n pad te vind wat na werklike vervulling lei?  Sal ons luister as God hard praat? (Jy kan natuurlik 'nee' sê, maar dan eet 'n vis jou.) Het ons die ore en die hart om  Die Roep te kan hoor? 

EXPLYN - Die Tas/The Suitcase DVD      
Price: R 60.00
 

Ons sleep 'n tas vol van geloofsperspektiewe, tradisies en waardes deur die lewe - party BAIE waardevol - en die res is dooie bagasie.  Dis in die tas, so ons glo dit, doen dit en leef dit.  Toe jy klein was het jou ouers vir jou 'n tas gegee met allerhande goeie waardes en beginsels daarin.  Jou onderwysers gooi toe 'n paar standpunte by en jou ouma dalk 'n paar idees van haar eie.  Later kom vriende en mense van die kerk se reëls by... en jou tas raak swaar.  het jy al ooit gestop om te kyk wat in jou tas is?  Het jy al gewonder wat jy sou sê as hulle jou by die lughawe sou vra "Did you pack your own suitcase?".  Maak oop Die Tas, besluit wat jy wil hou en wat om te laat gaan!

Explyn DVD reeks      
Price: R 250.00
 

5-stuk DVD reeks deur 13thFLOOR. Die TAS/The SUITCASE; Die ROEP/The CALL; Die SLEG/The BAD; Die KYK/The LOOK; Die BANG/The FEAR.

Jongmense het 'n skreeuende behoefte aan 'n interpretasie van God se Woord wat in hulle lewens werk.  EXPLYN is 'n reeks DVD's wat juis dit wil doen!  EXPLYN wil jongmense (en jongerige oumense) uitdaag om helder en nuut te dink oor die wêreld se harde vrae.  Met 14 jaar se ervaring in jeugbediening, weet 13thFloor se leiers waaroor jongmense wonder.  Elke DVD in die reeks hanteer so 'n onderwerp met FLAPS en WARREN wat 'explyn', 'n digitale studiegids, 'n 13thFLOOR produksie en getuienisse.  Dit kan dien as 'n hulpmiddel vir persoonlike of groepstudie en sal jongmense, studente en volwassenes uitdaag om anders te dink oor Die Lewe!

Daniël Manne Konferensie 2008 DVD stel      
Price: R 200.00
 

Boodskappe deur al die sprekers sowel as 'n DVD van lewendige Worship.

Product Artist
Louis Britz
Daniël Manne Konferensie 2009 DVD stel      
Price: R 200.00
 

Boodskappe deur al die sprekers en DVD van lewendige Aanbidding.

Product Artist
Louis Britz
Sluier is gelig DVD stel      
Price: R 90.00
 

NG Moreleta Vroue konferensie.  DVD's van boodskappe sowel as die Lof en Aanbidding.

Ester Konferensie DVD stel      
Price: R 150.00
 

Al die boodskappe en die Lof en Aanbidding DVD met lirieke op die skerm (gelei deur Louis Birttz).

Product Artist
Louis Britz
Luidkeels Liedjieboek      
Price: R 80.00
 

CD-rom (Luidkeels & Luidkeels Hersien)

Not a member? Click to Register!
Featured Products
Turn to God CD
Price: R 25.00
 
Jean Marais - Saam met engele
Price: R 80.00
 
KrissTel - Opstaan
Price: R 80.00
 
Join LOF-Vennote Nou!
>> Kliek hier om te registreer
Existing users can activate membership by logging in
 
terms and conditions | © Merchant Music 2009 | find our prodcts at the following stores | web design by c-Roach designs